Tydskrifjoernalistieke Kursus by die SA Writers’ College

  Om artikels vir tydskrifte en webtydskrifte te skryf is maklik een van die winsgewendste areas vir skrywers in Suid-Afrika, of dit nou ‘n voltydse loopbaan is of as aanvulling tot jou "nege tot vyf" gedoen word. Een vollengte artikel in ‘n gerespekteerde en gevestigde tydskrif kan tussen R2500 en R3500 lewer, afhangende van die woordtelling en fooi per woord. Navorsing en die skryf van artikels vir jou gunsteling glans- en webtydskrifte is nie net opwindend, interessant en uitdagend nie, dit is ook

Top